Maroela Media: Reisigers verkies goedkoper wittebrood, korter wegbreke
URL: https://maroelamedia.co.za/leefstyl/reis/reisigers-verkies-goedkoper-wittebrood-korter-wegbreke/

Besige skedules, beroerde geldsake en ’n groeiende begeerte na vakansies vol ervarings het tot gevolg dat reisigers hulle vakansies anders benader.